Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Nuwe Realiteite: Bly of Ry? Wat kies jy? (Stephan Joubert)
Download this episode (26 min)
Eerste preektema in die reeks "Nuwe Realiteite...". Stephan Joubert praat vandag met ons oor 'Bly of Ry? Wat kies jy?'. "Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 1 Joh 5:4 "
Laai die preeknota af Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel is
Posted by Mosaiek at 04:03 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

