Sunday, Apr 13, 2008

Agt tot Vyf... Waarmee vul ek my Agt tot Vyf (Gys du Plessis)

Download this episode (31 min)  
Derde preektema in die reeks "Agt tot Vyf...". Gys du Plessis praat vandag met ons oor 'Waarmee vul ek my Agt tot Vyf'. "Make a careful exploration of who you are and the work you have been given - Gal 6"







Laai die preeknota af Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel word

Posted by Mosaiek at 11:23 |  MAKE A COMMENT  

<< Home