Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Apr 06, 2008
Agt tot Vyf... Hoekom verby Agt tot Vyf (Johan Geyser)
Download this episode (37 min)
Tweede preektema in die reeks "Agt tot Vyf...". Johan Geyser praat vandag met ons oor 'Hoekom Agt tot Vyf'. "Make a careful exploration of who you are and the work you have been given - Gal 6"
Laai die preeknota af Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel word
Posted by Mosaiek at 04:39 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

