Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Mar 02, 2008
Hy vra jou...Waar was jy? (Johan Geyser)
Download this episode (26 min)
Laaste preektema in die reeks "Hy vra jou...". Johan Geyser praat vandag met ons oor 'Waar was jy?'. Party sê ... ander sê ... Wat sê jy? (Mar 8:27, 30 geparafr.)
Laai die preeknota af Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel is
Posted by Mosaiek at 07:47 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

