Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Mar 30, 2008
Agt tot Vyf...Die sin van Agt tot Vyf (Johan Beukes)
Download this episode (29 min)
Eerste preektema in die reeks "Agt tot Vyf...". Johan Beukes praat vandag met ons oor 'Die sin van Agt tot Vyf'. "Make a careful exploration of who you are and the work you have been given - Gal 6"
Laai die preeknota af Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel word
Posted by Mosaiek at 03:34 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

