Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Feb 10, 2008
Hy vra jou... Wie sê julle is ek? (Stephan Joubert)
Download this episode (27 min)
Derde preektema in die reeks "Hy vra jou...". Stephan Joubert praat vandag met ons oor 'wie se julle is Ek?'. Party sê ... ander sê ... Wat sê jy? (Mar 8:27, 30 geparafr.)
Laai die preeknota af Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel word
Posted by Mosaiek at 05:49 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

