Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Feb 03, 2008
Hy vra jou... Wat is jou naam? (Johan Geyser)
Download this episode (31 min)
Tweede preektema in die reeks "Hy vra jou...". Johan Geyser praat vandag met ons oor 'wat is jou naam?'. Party sê ... ander sê ... Wat sê jy? (Mar 8:27, 30 geparafr.)
Laai die preeknota af Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel word
Posted by Mosaiek at 00:38 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

