Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Tuesday, Jan 29, 2008
Hy vra jou... Waar is jy? (Johan Beukes)
Download this episode (30 min)
Eerste preektema in die reeks "Hy vra jou...". Johan Beukes praat vandag met ons oor 'waar is jy?'. Party sê ... ander sê ... Wat sê jy? (Mar 8:27, 30 geparafr.)
Laai preeknota af Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel word
Posted by Mosaiek at 06:29 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

