Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Essensieel Fundamenteel: Impak (Johan Geyser)
Download this episode (36 min)
Laaste preektema in die reeks "Essensieel Fudamenteel". Johan Geyser praat vandag met ons oor Impak. ’n diens waar Johan Geyser praat oor die hartklop van mosaiek gemeente en hoe die journey vorentoe mag lyk... They are foundational words, words to build a life on. (Mat 7:24 Msg)
Laai die preeknota af Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel word
Posted by Mosaiek at 03:51 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

