Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Dec 09, 2007
'n Geseende Terugblik (Gys du Plessis)
Download this episode (38 min)
Ons leiers deel hulle harte in hierdie nie-reeksgebaseerde preke. Gys du Plessis ondersoek hoe om terug te kyk oor 'n jaar met dankbaarheid en om God se getrouheid dalk daarin op te merk.
Preeknota:Hierdie is die uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel is
Posted by Mosaiek at 01:27 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

