Sunday, Nov 18, 2007

Bewegings in moeilike tye... van Vrees na Vreugde (Stephan Joubert)

Download this episode (26 min)  
Sesde preektema in die reeks "Bewegings in moeilike tye". 'n Sewe-week reeks oor belangrike skuiwe wat in moeilike tye gemaak kan word'. Maar al sal julle hartseer wees, julle hartseer sal in blydskap verander.' Joh 1:20 . Stephan Joubert praat oor "van Vrees na Vreugde".

Laai Preeknota af (Hierdie is 'n uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel is)

Posted by Mosaiek at 01:49 |  MAKE A COMMENT  

<< Home