Sunday, Nov 11, 2007

Bewegings in moeilike tye... van Manipulasie na Liefde(Gys du Plessis)

Download this episode (28 min)  
Vyfde preektema in die reeks "Bewegings in moeilike tye". 'n Sewe-week reeks oor belangrike skuiwe wat in moeilike tye gemaak kan word'. Maar al sal julle hartseer wees, julle hartseer sal in blydskap verander.' Joh 1:20 . Gys du Plessis praat oor "van Manipulasie na liefde".

Laai Preeknota af (Hierdie is 'n uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel is)


Bedieningsvoorstel (Kleingroepe) (Hierdie is 'n dokument vir kleingroepleiers)


Geskrewe Kopie(Hierdie is 'n geskrewe dokument (transcript) van die preek)

Posted by Mosaiek at 23:36 |  MAKE A COMMENT  

<< Home