Sunday, Nov 04, 2007

Bewegings in moeilike tye... van Dood na Lewe (Johan Geyser)

Download this episode (34 min)  
Vierde preektema in die reeks "Bewegings in moeilike tye". 'n Sewe-week reeks oor belangrike skuiwe wat in moeilike tye gemaak kan word'. Maar al sal julle hartseer wees, julle hartseer sal in blydskap verander.' Joh 1:20 . Johan Geyser praat oor "van Dood na Lewe".

Laai Preeknota af (Hierdie is 'n uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel is)


Bedieningsvoorstel (Kleingroepe) (Hierdie is 'n dokument vir kleingroepleiers)


'n Geskrewe Kopie van die preek (Hierdie is 'n geskrewe dokument (transcript) van die preek)

Posted by Mosaiek at 05:44 |  MAKE A COMMENT  

<< Home