Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Bewegings in moeilike tye... van Cluttered na Centered (Gys du Plessis)
Download this episode (35 min)
Laaste preektema in die reeks "Bewegings in moeilike tye". 'n Sewe-week reeks oor belangrike skuiwe wat in moeilike tye gemaak kan word'. Maar al sal julle hartseer wees, julle hartseer sal in blydskap verander.' Joh 1:20 . Gys du Plessis praat oor "van Cluttered na Centered".
Laai Preeknota af (Hierdie is 'n uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel is)
Posted by Mosaiek at 23:08 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

