Sunday, Oct 07, 2007

Bewegings in moeilike tye... van Vashou na Loslaat (Johan Geyser)

Download this episode (31 min)  
Eerste preektema in die reeks "Bewegings in moeilike tye". 'n Sewe-week reeks oor belangrike skuiwe wat in moeilike tye gemaak kan word'. Maar al sal julle hartseer wees, julle hartseer sal in blydskap verander.' Joh 1:20 . Johan Geyser praat oor "van Vashou na Loslaat". Laai Preeknota af (Hierdie is 'n uitdeelstuk wat tydens die diens uitgedeel is) 'n Geskrewe Kopie van die preek (Hierdie is 'n geskrewe dokument (transcript) van die preek)

Posted by Mosaiek at 12:41 |  MAKE A COMMENT  

<< Home