Sunday, Sep 30, 2007

Van Verwonding na Verwondering - 'n Verhouding met... Meegevoel (Stephan Joubert)

Download this episode (27 min)  
Laaste preektema in die reeks "Van Verwonding na Verwondering". 'Love from the centre of who you are, don't fake it' (Rom 12 Msg) omvat hierdie reeks wat oor verhoudings handel. Stephan Joubert praat oor "'n Verhouding met... Meegevoel". Hy raak aan hoe om te groei van Meegevoel tot Meer Gevoel vir ander mense en hulle lot. Laai Preeknota af 'n Geskrewe Kopie van die preek (Hierdie is 'n geskrewe dokument (transcript) van die preek)

Posted by Mosaiek at 08:15 |  MAKE A COMMENT  

<< Home