Sunday, Sep 09, 2007

Van Verwonding na Verwondering - 'n Verhouding met... Grense (Johan Geyser)

Download this episode (31 min)  
Eerste preektema in die reeks "Van Verwonding na Verwondering". 'Love from the centre of who you are, don't fake it' (Rom 12 Msg) omvat hierdie reeks wat oor verhoudings handel. Johan Geyser skop die reeks af en praat oor "'n Verhouding met... Grense". Die boodskap deel met vrae soos: Sê jy 'Ja' as jy 'Nee' bedoel? Is onseker oor wanneer iets jou verantwoordelikheid is, want jy kan maklik skuldig voel? Wat dink jy is Jesus se gedagtes oor dit? Laai Preeknota Af 'n geskrewe kopie van die preek

Posted by Mosaiek at 09:07 |  MAKE A COMMENT  

<< Home