Sunday, Sep 16, 2007

Van Verwonding na Verwondering - 'n Verhouding met... Dankbaarheid (Johan Geyser)

Download this episode (31 min)  
Tweede preektema in die reeks "Van Verwonding na Verwondering". 'Love from the centre of who you are, don't fake it' (Rom 12 Msg) omvat hierdie reeks wat oor verhoudings handel. Johan Geyser praat oor "'n Verhouding met... Dankbaarheid". Hoe kan jy die skoonheid in elkeen raaksien, en dankbaar daarvoor wees? Wat is jou challenge met dankbaarheid? Watter goed is vir jou moeilik om dankbaar voor te wees - veral in verhoudings? Laai Preeknota af 'n Geskrewe Kopie van die preek (Hierdie is 'n geskrewe dokument (transcript) van die preek)

Posted by Mosaiek at 14:00 |  MAKE A COMMENT  

<< Home