Sunday, Sep 23, 2007

Van Verwonding na Verwondering - 'n Verhouding met... Amae (Gys du Plessis)

Download this episode (39 min)  
Derde preektema in die reeks "Van Verwonding na Verwondering". 'Love from the centre of who you are, don't fake it' (Rom 12 Msg) omvat hierdie reeks wat oor verhoudings handel. Gys du Plessis praat oor "'n Verhouding met... Amae". Amae is 'n Japenese woord vir 'ontvang liefde'.
Laai Preeknota af

Posted by Mosaiek at 06:12 |  MAKE A COMMENT  

<< Home