Sunday, Aug 19, 2007

Die ander kant van kerk - Vas, meer as hongerstaking (Johan Geyser)

Download this episode (36 min)  
Derde preektema in die reeks "Die ander kant van kerk" Johan praat hierdie week oor Vas, meer as hongerstaking. "When you meet, bring out the best in each other." (afgelei uit 1 Kor 11). Met hierdie preekreeks kyk ons na van die dinge wat in ons byeenkomste gebeur, en ondersoek die grootheid en probeer aan die diepte daarvan te raak. Laai Preeknota af Geskrewe Kopie (Hierdie is 'n geskrewe dokument van die preek)

Posted by Mosaiek at 02:32 |  MAKE A COMMENT  

<< Home