Sunday, Aug 05, 2007

Die ander kant van kerk - Nagmaal, meer as 'n ritueel (Johan Geyser)

Download this episode (36 min)  
Eerste preektema in die reeks "Die ander kant van kerk" Johan Geyser skop die reeks af met nagmaal, 'n ritueel. "When you meet, bring out the best in each other." (afgelei uit 1 Kor 11). Met hierdie preekreeks kyk ons na van die dinge wat in ons byeenkomste gebeur, en ondersoek die grootheid en probeer aan die diepte daarvan te raak.
Laai preeknota af Geskrewe Kopie

Posted by Mosaiek at 05:16 |  MAKE A COMMENT  

<< Home