Sunday, Aug 12, 2007

Die ander kant van kerk - Lering, meer as inligting (Gys du Plessis)

Download this episode (31 min)  
Tweede preektema in die reeks "Die ander kant van kerk" Gys du Plessis praat hierdie week oor lering, meer as 'n ritueel. "When you meet, bring out the best in each other." (afgelei uit 1 Kor 11). Met hierdie preekreeks kyk ons na van die dinge wat in ons byeenkomste gebeur, en ondersoek die grootheid en probeer aan die diepte daarvan te raak.
Laai preeknota af Geskrewe Kopie

Posted by Mosaiek at 09:13 |  MAKE A COMMENT  

<< Home