Sunday, Jul 01, 2007

Wat as Hy dit regtig bedoel het? ... oor die wêreld (Stephan Joubert)

Download this episode (21 min)  
Laaste preektema in die reeks "Wat as Hy dit regtig bedoel het?"
Stephan Joubert gebruik konsepte soos stormlopers en 'n geestelike akwarium, terwyl hy die risiko van missionaliteit ondersoek, en wat wat Jesus daaroor gesê het in Joh 17:18: "Soos U my gestuur het in die wêreld, het ek ook hulle in die wêreld gestuur." Laai Preeknota af (PDF)

Posted by Mosaiek at 10:12 |  MAKE A COMMENT  

<< Home