Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Jul 29, 2007
Dis als in jou kop! - Denke wat doen (Stephan Joubert)
Download this episode (24 min)
Laaste preektema in die reeks "Dis als is jou kop!" Stephan Joubert sluit die reeks af oor hoe om jou gedagtes te verander. Hierdie reeks is geïnspireer deur Spreuke 4:23 "'n Mens se hele lewe word deur jou gedagtes bepaal". Laai preeknotas af
Posted by Mosaiek at 04:32 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

