Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Jul 15, 2007
Dis als in jou kop! - Breine is nie Basic nie (Gys du Plessis)
Download this episode (35 min)
Gys du Plessis ondersoek in hierdie tweede preek van hierdie vier week-reeks die verband tussen die fisiologie van jou brein en jou spiritualiteit. Hierdie reeks is geïnspireer deur Spreuke 4:23 "'n Mens se hele lewe word deur jou gedagtes beheer." Laai Preeknota af (PDF)
Posted by Mosaiek at 02:01 | 1 comments
1 Comments:
Mosaïek


geluk met die great podcasts!
wat daarvan om die podcast te registreer in die iTunes Store? dan kan die hele wereld dit daar bykom...
sterkte verder!