Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Wat as Hy dit regtig bedoel het? ... oor die volgende generasie (Gys du Plessis)
Download this episode (37 min)
Derde preektema in die reeks "Wat as Hy dit regtig bedoel het?"
Gys du Plessis ondersoek die verantwoordelik teenoor die volgende generasie en wat Jesus daaroor gesê het in Math 18:6: "... maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in my glo laat struikel, dit is vir hom beter dat 'n meulsteen aan sy nek gehang word, en hy wegsink in die diepte van die see." Laai Preeknota af (PDF)
Posted by Mosaiek at 14:26 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

