Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Wat as Hy dit regtig bedoel het? ... oor die geringstes (Stephan Joubert)
Download this episode (23 min)
Eerste preektema in die reeks "Wat as Hy dit regtig bedoel het?"
Stephan Joubert skop die reeks oor opspraakwekkende stellings van Jesus af deur te kyk wat Hy oor die geringstes gesê het in Math 24:40 "Vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen." Laai Preeknota af (PDF)
Posted by Mosaiek at 14:47 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

