Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Jun 24, 2007
Wat as Hy dit regtig bedoel het? ... oor bekommernis (Gys du Plessis)
Download this episode (26 min)
Vierde preektema in die reeks "Wat as Hy dit regtig bedoel het?"
Gys du Plessis ondersoek bekommernis en wat Jesus daaroor gesê het in Math 6:34: "Kwel julle dis nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel." Laai Preeknota af (PDF)
Posted by Mosaiek at 13:54 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

