Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Wat as Hy dit regtig bedoel het? ... oor alles wat jy het (Johan Geyser)
Download this episode (34 min)
Tweede preektema in die reeks "Wat as Hy dit regtig bedoel het?"
Johan Geyser ondersoek besittings, talente, gawes en alles wat ons van God ontvang het, en wat Jesus daaroor gesê het in Luk 14:33: "So kan dan ook niemand van julle wat nie afsien van al sy besittings, my dissipel wees nie." Laai Preeknota af (PDF)
Posted by Mosaiek at 14:30 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

