Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Apr 01, 2007
Drie Groot Stories: 'n Profeet wat verenig (Johan Geyser)
Download this episode (32 min)
Tweede preektema in die reeks "Drie Groot Stories?" Wat ons van Jesus dink bepaal wat ons van die lewe dink.
Posted by Mosaiek at 06:29 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

