Mosaïek Gemeente
Preke van Mosaïek Gemeente, in Fairland Johannesburg - met leraars Johan Geyser, Gys du Plessis, Stephan Joubert, Johan Beukes en ook talle ander besoekers. (www.mosaiek.com)
Sunday, Mar 25, 2007
Drie Groot Stories: 'n Koning wat bevry (Stephan Joubert)
Download this episode (26 min)
Eerste preektema in die reeks "Drie Groot Stories?" Wat ons van Jesus dink bepaal wat ons van die lewe dink. Stephan begin die reeks en kyk na "'n Koning wat bevry". Gedeelte vir Bepeinsing: Psalm 46
Posted by Mosaiek at 05:57 | MAKE A COMMENT
Mosaïek

